Besoekers aanlyn

Ons het 2 gaste aanlyn
Home ACK Gemeentes
ACK Gemeentes
Vertoon # 
1   Link   ACK North Shore
Erediens Sondae om 09:30 te 40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, Auckland.
133
2   Link   ACK Howick
Eredienste Sondae om 09:30 te Bucklands Beach Primary School, 107 Clovelly Road, Bucklands Beach.
117
3   Link   ACK Hamilton
Eredienste elke Sondag om 9vm in die ouditorium van die St Paul’s Methodist Kerk, 62 London Street, Hamilton.
60
4   Link   ACK Wellington
Om 10:00vm in die Linden Social Centre, Linden Avenue, Tawa met voorsang wat reeds om 9:50 begin.
70
5   Link   ACK Auckland
Eredienste word elke Sondag gehou om 12:00 nm by die Forrest Hill Presbyterian Church, hoek van Forrest Hill Road en Seine Road in Forrest Hill.
209
6   Link   ACK Christchurch
Kom dien die Here, hoor Sy Woord, besing Sy lof en aanbid Hom in Afrikaans in Christchurch! Word ondersteun deur mense wat verstaan!Waar? Yaldhurst Memorial Hall, H/v Yaldhurst en Pound Roads,Yaldhurst Christchurch.
85
7   Link   ACK Rotorua
Deur verskeie mense te gebruik het die Here dit so beskik dat daar aanvanklik sporadies dienste gehou is, toe maandeliks en later twee keer per maand. Op die 14de Mei 2006 is die Rotorua gemeente gestig en daar is met weeklikse eredienste begin.
62
8   Link   ACK Hawks Bay
73